Kinders
Ontdek God se liefde deur speletjies en stories.
Ons Kinderkerk
Hier leer kinders oor God met pret.
Speel en Leer
Musiek en Stories
Kinders sing, dans en ontdek die Bybel saam.
Vrae
Wat is Kinderkerk?
Kinderkerk is 'n plek vir kinders.
Hoe oud moet my kind wees?
Kinders van alle ouderdomme is welkom.
Wat gebeur op 'n Sondag?
Kinders leer oor God deur stories, speletjies en aktiwiteite.
Wie is die onderwysers?
Passievolle mammas en jongmense.
Is daar 'n koste?
Nee, dit is gratis vir almal.
Hoe kan ek my kind registreer?
Kontak ons gerus vir meer inligting en registrasie.
My kind leer so baie oor JESUS, en dit terwyl hy dit geniet!
Anna
★★★★★
Kontak Ons
epos
kobus@logosgk.co.za
+27 795655031
© 2025. All reg voorbehou
